KRY TOEGANG DEUR ONS VIP "LANG ORE KLUB" TOT AL 25 EPISODES VAN SOUTWATERHEKS EN VEEL MEER!

 

  OM AAN TE SLUIT:

  • Vul die onderstaande vorm in en stuur dit vir ons.
  • Ons sal u kontak met besonderhede oor hoe om u toegang te voltooi en betaling te doen.
  • U kan 'n veilige betaling doen deur EFT.
  • U sal 'n E-pos ontvang om u toegang te bevestig.
  • U skep 'n gebruikersnaam en 'n wagwoord.
  • Lekker kyk en luister!

 

LEES ASSEBLIEF!

KOSTE - R650 (eenmalige vir een jaar toegang)

  • Toegang tot ons produkte is vir een jaar geldig (1 jaar)
  • Toegang is beperk tot SOUTWATERHEKS en ALLE ander nuwe items tydens u lidmaatskap.
  • U kry privaat toegang vir AL die episodes Video (MP4)
  • U kry ook toegang tot enige nuwe produkte en projekte wat voltooi word tydens u lidmaatskap tydperk.
  • Toegang is slegs AANLYN en u sal nie die items kan besit of behou nie.
  • U het slegs die reg om dit privaat te luister. Alle ander regte is opgeskort.
  • DIE SOUTWATERHEKS en alle ander items bly die eiendom van Paragon Media.
  • Tans lewer ons TWEE episodes van Soutwaterheks per maand.(Episodes 1 - 6 reeds beskibaar)
  • U sal via u lidmaatskap en epos verwittig word van elke nuwe Episode.

U KAN OOK TOEGANG TOT ALLE TOEKOMSTIGE PRODUKTE BEKOM DEUR U LIDMAATSKAP TE HERNU

 

Mail
Call
Map
Instagram