Paragon Cinematic Films
Sight Sound & Magic
 









KYK NOU

EPISODE EEN NOU BESKIKBAAR



 


 

 




ONS VISIE

Om onsself in die Afrikaanse filmmark te vestig en goeie vermaak in Afrikaans aan mense te bring.

ONS PASSIE

Om met NUWE VARS en INNOVERENDE idees en films vorendag te kom.

ONS WENS

Om nuwe talent daar buite te ontdek, die kans te gee om hulself  te laat geld en kreatief uit te leef.

11033


PARAGON CINEMATIC is 'n onafhanklike rolprentvervaardiger geleë in die Kaapse Wynland. Alle materiaal, illustrasies, teksmateriaal, posters, is onder KOPIEREG en mag nie gebruik word sonder toestemming nie.