Paragon Cinematic Films
Sight Sound & Magic

MUSIEK UIT DIE FILM

Twee baie talentvolle musikante het hul musiek met ons gedeel vir die produksie.

DESMOND WELLS is 'n baie bekende musikant en liedjieskrywer van die Kaap en ons het twee van sy mooiste melodieë vir die film bekom. (LUISTER HIER ONDER)

SIEN MEER VAN HOM HIER:
www.desmondwells.co.za



YOLANDE STRAUSS is 'n ongelooflike talent van Centurion en het 'n hele handvol pragtige melodieë spesiaal nuut geskep vir die produksie se klankbaan nadat sy die storie gelees het. Haar musiek is so absoluut gepas  vir hierdie produksie.

Sy het vyf melodieë vir die film geskryf:

DONKER    LIED VAN DIE TANKWA    OPEN SPACE   SAMANTHA'S SONG    DANS   LYFVERLORE

Wil jy meer weet?:

http://yolandestrauss.co.za/about-yolande-strauss/

https://soundcloud.com/yolande-strauss
https://www.facebook.com/public/Yolande-Strauss

https://www.facebook.com/yolande.strauss.musician/


LIED VAN DIE TANKWA -Yolande Strauss


LIED VAN DIE TANKWA spesiaal geskryf vir DIE PELSLOPER.

Die lied van die Karoo
is nie 'n lied van wanhoop nie
Eerder een van groot beloftes
dalk van reën

En die Tankwa brul sy naggeluide
Vervorm tot die koningryk
waar stil gebede lêplek vind
en die Gode waaksaam luister in die wind...

- Yolande Strauss


DONKER - Yollande Strauss

 

ARE WE JUST STRANGERS -Desmond Wells

 

SAVANNAH'S SMILE -Desmond Wells