Paragon Cinematic Films
Sight Sound & Magic



ONS SOEK BORGE  EN DONATEURS

As onafhanklike filmvervaardigers, is ons 'n nie-winsgewende organisasie wat grootliks op ons eie privaat fondse aangewese is.

Om die talle uitgawes wat met die maak van 'n rolprent gepaard gaan te dek is ons afhanklik van die goeie guns van vriende, familie, belangstellendes en ondersteuners wat graag die kunste wil ondersteun en 'n bydrae maak tot ons produksies.

Fondse sal aangewend word ten opsigte van vergoeding vir spelers, tegniese hulp, reiskostes, etes, verblyf, huur van toerusting, reklame, ens.


ENIGE BEDRAG IS WELKOM EN KAN DEUR MIDDEL VAN PAYPAL VEILIG EN SEKUUR AAN ONS BETAAL WORD IN DOLLAR OF SA RAND.


BELANGSTELLENDES KAN ONS OOK DIREK KONTAK VIA EPOS


  • ALLE DONATEURS  EN BORGE SAL ERKENNING ONTVANG IN DIE VOLTOOIDE FILM.
  • INSETSELS WAT U NAAM OF INSTANSIE SAL BEVORDER EN ADVERTEER.
  • MAATSKAPYE EN BESIGHEDE KAN OOK GRATIS HIER ADVERTEER IN DIE KANTSPASIES INDIEN HULLE DIT SO VERKIES. ONS SAL MET PLESIER U DIENS OF BESIGHEID OP AL ONS WEBTUISTES ADVERTEER.
  • LOGO'S EN ERKENNING SAL OP ALLE GEBIEDE AAN U GEGEE WORD.
  • DONATEURS EN BORGE SAL OOK NA DIE OPENINGSGELEENTHEID GENOOI WORD AS EREGASTE WANNEER PRODUKSIES VOLTOOI IS.